Be The Gift You Bring!Be The Gift You Bring!Be The Gift You Bring!

View photo
6 Votes
0
2877
My Aand Gebed
AAND GEBED Soos die kameel saans by sy meester kniel sodat die swaar vrag van sy rug af getel kan word sodat hy vir die nag kan rus, so kom kniel ons vanaand by ons Meester sodat U die vrag kan aflaai, maar Vader in die... oggend kniel die kameel weer sodat sy meester die vrag weer kan terug laai, maar ons het nie nodig om in die oggend die vrag weer op te laai nie, want U het ons vrag verwyder. Vader daar le n onbekende week voor ons, en ons bid dat U ons Leidsman en Rigtingwyser sal wees. Ons vra U raad en leiding om hierdie nuwe week vol moed en blydskap aan te pak. Ons kinders gaan more weer terug skool toe en ons vra vir U beskerming oor hulle. Ons bid ook vir die wat groot besluite hierdie week moet neem, dat hulle U eers sal raadpleeg. Vader daar is ook die ouers wat huil oor hulle kinders, ons bid dat U ons kinders sal red en verlos en genees. In Jesus Naam. Laat ons U beskerming ervaar in die nag wat voorle in Jesus Naam AMEN
Comments
Order by: 
Per page:
 
  • There are no comments yet
Share this with Friends
Actions
Author
X-Local SA Admin
Love one another!
Photos From This Album
Photo info
Date
23.01.2015 (1182 days ago)
Category
Tags