VOICE ALERT SYSTEM 6
Fantastiese Waarskuwing Sisteem as 'n oortreder jou eiendom betree. Die stelsel sê vir jou in jou eie stem daar is iemand by die agterdeur of enige ander plek waar jy n sensor geplaas het. Jy kan tot 6 sensors installeer.
Skakel 082 448 7302 vir meer inligting