Be The Gift You Bring!Be The Gift You Bring!Be The Gift You Bring!

2 Votes
952
Description

Bok Radio is hier om te bly!

'n Progressiewe Afrikaanse radiostasie met 'n kontemporêre inhoud wat 'n nuwe era in die radiowese in die Wes-Kaap inlui.

Ons streef daarna om 'n hoë gehalte uitsending aan te bied deur professionele en toegewyde omroepers.

Bok Radio se teikengehoor is tussen die ouderdomme van 14 en 55 jaar, en val hoofsaaklik in die LSM 6 tot 10 groep.

Ons wei 35% van ons lugtyd aan geselsradio, nuus, weer, verkeer en sport.

Ons musiek neem 65% van lugtyd op, en bestaan uit 80% Afrikaans en 20% Engelse musiek.

Bok Radio saai 24 uur en 7 dae per week uit.

Luister na ons regstreeks op jou rekenaar of selfoon by:

 

Share this with Friends

Information
X-Local SA Admin
Love one another!
03.02.2015 (1661 days ago)
Recently Added Sites
allmaids.co.za — All Maids is a professional domestic and commercial cleaning services franchise throughout Gauteng, South Africa.    All Maids offers home owners and businesses the most comprehensive cleaning services that include maid services, house cleaning, office cleaning, windows cleaning, carpet cleaning, fl…
27.07.2019 0 comments From All Maids
discountra.com — Find the best bargains and money-saving offers, discounts, coupon codes, promo codes, reviews and price. Your ultimate savings destination.
09.04.2019 0 comments From Robert Welch
aspessolarproducts.com — Solar geyser wholesale price
24.09.2018 0 comments From solar water
Bok Radio | 98.9fm